10 Desember 2019 Van hormone en demone!

10 Desember 2019 Van hormone en demone!

4 0 10 mesi fa
Van hormone en demone! God se hartsbegeerte is dat ek en jy sal begin verstaan dat Hy in ALLES vir ons wil voorsien as ons net in verhouding met Hom wil leef soos klein kindertjies. Dis wanneer ek besef ek kan Hom vertrou vir ALLES wat ek nodig het, dat ek begin verstaan hoekom Hy sê dat ek my nie hoef te bekommer nie. Dis Sy verantwoordelik om jou en my te versorg en in alles te voorsien wat ons nodig het - nie wat ons begeer nie! Word weer klein en leef in afhanklikheid van Hom en jy gaan ... Maggiori informazioni

Autore

Seguici su Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Aiuto